Alle Afrikaans sprekendes ek het vroegoggend die hand geskrewe notas persoonlik by Prof.Grove gaan afhaal ,voor die teks na Engels vertaal word vir die kongres het ek gedink om dit met julle te deel.
Marius
Stefans Grove
SONATE VIR ALTVIOOL EN KLAVIER 1995
(Op die Platteland)
1. Dans van die Jongelinge
2. Maanskynmusiek
3. Vergadering van die Oudstes
Toe ek nog baie jonk was ,was my musiekmetgelle die klavier en orrel.Toe ek minder jonk was,het die altviool en fluit by gekom.Albei het die poort vir my oopgemaak tot die wereld van strykers en blasers onderskeidelik
In my sonate vir altviool en klavier het ek probeer om die gees van Afrika-mense op die platteland uit te beeld.In die hoekdele tree energieryke lewe op,ryk aan dansmatigheid,terwyl die tweede deel die kalmte van nagmusiek adem.

No comments:
Post a Comment